WELKOM BY KAROO OCHSE

Witbank Karoo-Ochse hou veilings sedert 1982. 


notice


WhatsApp%20Image%202025 12 08%20at%2008.19.17.jpeg
WhatsApp%20Image%202025 12 08%20at%2008.19.18.jpeg

VEILINGS

ONS VEILINGS

Veilings vind werkliks plaas in Bronkhorstspruit, Witbank en Ermelo.
Besoek ons gerus.

Veiling Dinsdag op Bronkhorstspruit
Klipeiland Veilingskraal Bronkhorstspruit
Kleinvee 11:00
Grootvee 11:30

Bemarker
Bulla Potgieter 079 515 7814



Veiling Woensdag op Witbank
DLU Veilingskraal Klarinet Witbank
Kleinvee 10:00
Grootvee 12:00

Vir meer inligting kontak
073 658 8384


Veiling Donderdae op Ermelo
Ermelo Landbou Park
Net buite die dorp op die Chrissiesmeer pad.
Kleinvee 11:00
Grootvee 12:00

Bemarkers
Herman Bester 082 492 0571
Pieter van Rooyen 078 580 4408

ONS VEILINGS EN PRYSE

262906609_4525940170777166_8179686627451754677_n
262264059_4508617059176144_6980731374762614620_n
257950635_4479571765414007_1802513800726187524_n
125424710_3437553149615879_6840210544885392958_n
122933387_3379913448713183_2125042700560910797_n
120301687_3300301620007700_4848047738383217575_n


MEER OOR ONS

Restaurant%2019.jpeg



Witbank Karoo-Ochse hou veilings sedert 1982.

Witbank Karoo-Ochse hou weeklikse lewende hawe veilings vir die afgelope 35 jaar.

Veilings word aangebied deur die ervare afslaers Flippie van der Merwe en Gert Bosch.

Witbank Karoo-Ochse hou veilings sedert 1982.

Witbank Karoo-Ochse hou weeklikse lewende hawe veilings vir die afgelope 35 jaar.

Veilings word aangebied deur die ervare afslaers Flippie van der Merwe en Gert Bosch.
Sedert 2008 vind die genoemde veilings plaas onder leiding van Flip Jansen, Gert Bosch en Flippie van der Merwe.


DEURSIGTIGHEID

Ons bevorder deursigtigheid in die veehandel om akkurate markintelligensie te verseker vir alle rolspelers wat nie toegang tot die regte inligting gehad het wanneer hulle dit nodig het nie.

DIEREGESONDHEID

Waar vee van 2 of meer verskillende plekke bymekaar gebring word vir die verspreiding daarvan na 2 of meer bestemmings neem die risiko vir die verspreiding van dieresiektes toe. Siektes is nie beperk tot pandemie-uitbreking soos bek-en-klouseer nie, maar sluit ook algemene siektes soos longontsteking en skeepsstres in wat massiewe ekonomiese erosie vir die voerkraalbedryf veroorsaak.

MARKTOEGANG

Nie alle kopers en verkopers kan netwerke regoor die land onderhou om diere te koop of te verkoop wanneer dit nodig is nie.

Moenie bekommerd wees nie ons sal hierdie nasionale netwerk in stand hou sodat jy daarvan gebruik kan maak wanneer jy dit die nodigste het.

ONS DIENSTE

KAROO_OCHSE_LOGO_2_1_30

GESPESIALISEERDE VEILINGS

* STOETVEE 

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetue.

* MELKKUDDES

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetue.

* BESTORWE BOEDELS

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetue.

* ALGEHELE UITVERKOPINGS 

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetue.

* INSOLVENTE BOEDELS 

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetue.

*LANDBOUTOERUSTING

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetue.

ONS VOLGENDE VEILING BEGIN OOR

3 DAE

Nuus

istockphoto 1075940656-170667a

Hier sit ons nuwe Nuus

Lees meer

Nuus

store lambs-are-sold-every-thursday-at-bakewell-during-the-autumn-1475575336

Hier sit ons nuwe Nuus

Lees meer

Nuus

cd8f2a50d73abe93dd83887a2edbbd5c

Hier sit ons nuwe Nuus

Lees meer





JONGSTE VEILING
RESULTATE

LEES MEER

KOMENDE SPESIAAL
GEBEURE

LEES MEER


FOTOS

Kontak Ons

Ons hoor graag van U
Besoek ons kontak afdeling en stuur vir ons n boodskap. 
Kontak Ons Nou

+27 73 658 8384

FLIPPIE V/D MERWE
SEL:
082 388 3055 
HUIS: 071 691 6894

GERT BOSCH
SEL:
082 388 3056

BULLA POTGIETER
SEL
: 079 515 7814 

HERMAN BESTER
SEL: 082 492 0571

PIETER VAN ROOYEN 
SEL
: 078 580 4408

Whatsapp Ons


AIDA STRAAT 7
KLARINET X2
WITBANK
1035

POSTNET SUITE 483
PRIVAATSAK X7260
WITBANK
1035

Bronkhorstspruit

Witbank


Nuusbrief

Teken in om nuwe plasings in jou e-pos te kry.

Copyright @ 2021  Karoo Ochse